Vandag is ons al 1 jaar en 5 maande getroud. Ek is gesend met die heel beste man in my lewe. Dankie vir alles wat jy vir my doen my Liefies. Jy is ‘n wonderlike mens, en eks so dankbaar dat jy my mens is. Lief vir jou met my hele hart.
Ek mis ons travels saam, sou wat wou gee om weer saam met jou op al die strande te kon loop in Bali